top of page
Search


Vier die liefde!
“ There is only one happiness in this life, to love and be loved” Reeds in 1804 het die skrywer, George Sand, hierdie wysheid gehad. In Februarie, die maand van die liefde , is dit opnuut relevant. Vreugde is gelukkig nie net gekoppel aan romantiese liefde nie. Jy kan steeds die liefde vier, al het die visioen van die ridder op die wit perd verdwyn. Dit is vir my asof ‘n mens later in jou lewe, dieper en sagter kyk na die liefde. Dit word ‘n liefde wat dra, troos en ‘n veilig
Nita Fourie
Feb 132 min read


Perfeksie versus uitmuntendheid
" This year don’t aim for perfection, aim for better!" Hierdie woorde van Jamie Oliver, in ‘n Checkers advertensie, bly my by. Ek hou van die idee. Waarom is ons dikwels tog so ingestel op perfeksie? Perfeksie: Die stil druk wat ons uitput. Dr Rachel Remen sê in haar boek, Kitchen Table Wisdom, dat perfeksie vir baie mense ‘n lewensdoel geword het. Dit is deel van ons opvoeding, opleiding en ingesteldheid. Dit is wat ons van onsself verwag. Tog sê sy dit is net ‘n droom wat
Nita Fourie
Jan 262 min read


‘n Harige storie vir November!
Die waarde van laventel is natuurlik nie net vir vroue beskore nie. In November vier ons die gesondheid van ons manne saam met die Mo vember beweging. November staan deesdae dikwels bekend as Movember. Dit verwys na die jaarlikse geleentheid waar manne ‘n snor kweek. Dit word o.a. gedoen om bewustheid te skep vir prostaatkanker, mans se geestesgesondheid en spesifiek selfdood voorkoming. Don’t mow it, grow it! Die idee van Movember is in 2003 deur twee vriende, Travis Garon
Nita Fourie
Nov 19, 20252 min read


Oktober! Die mooiste, mooiste maand…
Oktober word gesien as die mooiste maand. Hier by ons in Pretoria is die Jakaranda bome vol in blom en lyk baie state soos ‘n pers tapyt. Dit is inderdaad ‘n besondere mooi maand. Die Nederlandse sanger, Marco Borsato, sing ‘n pragtige lied waarin hy sê wat vir ‘n mens mooi is, word bepaal hoe jy kyk. Elvis Blue het die lied vertaal as Mooi . Luister gerus na die lirieke. Vir my is die Jakarandas net mooi. Vir iemand anders, wat moet skoonmaak en pers blommetjies hark, is dit
Nita Fourie
Oct 22, 20252 min read


Afrikaans dans tussen die laventel!
Ons mooi Afrikaans vier vanjaar ‘n 100-jarige bestaan. Hoe lekker is dit dat ons dit elke dag kan hoor en praat. Ons aanvaar dit sonder...
Nita Fourie
Sep 29, 20251 min read


Augustus is Vrouemaand!
Ons vier weer Vrouemaand. Daar word jaarlike baie geld spandeer aan veldtogte wat sulke spesiale dae, soos Vrouedag, vier. Tog kan ‘n...
Nita Fourie
Aug 28, 20251 min read


Is jy ‘n pallieter?
‘n Mens leer soms baie oor die oorledene uit ‘n huldeblyk. Dana Snyman skryf so aangrypend oor sy vriend, C. Johan Bakkes, dat ek nie...
Nita Fourie
Jul 23, 20252 min read


Interessante brokkies oor laventel
Laventel het ‘n ryk, antieke geskiedenis en was nog altyd gewild. Hier is ‘n paar interessanthede oor die plant: Laventel kom uit die...
Nita Fourie
Jun 17, 20252 min read


Skilferkors broodstokkies met laventel
Ek het die vreugde van broodstokkies ontdek! Dit is baie maklik om te maak, veelsydig en beïndruk jou gaste. Daar is deftige kokke wat...
Nita Fourie
May 20, 20252 min read


Voel jy soms lus vir ‘n wilde skop en skree tantrum?
Een van my kinders het eenkeer gevra hoekom grootmense nie meer tantrums gooi nie. Hulle moet tog steeds genoeg rede hê om te skop en...
Nita Fourie
Apr 27, 20252 min read


An interview with GET IT magazine
Here are a few questions and answers from my interview with Alanicka Lotriet from GET IT magazine. I appreciate her effort with the...
Nita Fourie
Mar 18, 20253 min read


Verlief op die liefde!
In Valentynsmaand is daar oral hartjies, rooi rose en vrolike liefdesverhale met gelukkige eindes. Jy kan nie anders as om dit raak te...
Nita Fourie
Feb 11, 20252 min read


Kry ‘n luister-gesig!
Ek kies elke jaar ‘n woord as riglyn vir die jaar. Verlede jaar was dit luister. Na refleksie moet ek ongelukkig bieg dat my uitslae...
Nita Fourie
Jan 18, 20253 min read


Die jaar lê op sy rug!
Hierdie tyd van die jaar gaan gesprekke dikwels oor hoe vinnig 2024 verby gevlieg het. En daar is soveel wat ons nog wou doen… Gewoonlik...
Nita Fourie
Nov 26, 20242 min read


Ode aan my oupa
“Every human being on this earth battles to master the art of living, as the art of living is the most difficult of all the arts” Hierdie...
Nita Fourie
Oct 29, 20242 min read


Botterskorsie en Feta Quiche met Laventel
Een van die redes waarom die bederfwerkswinkel so gewild is, is omdat ons so lekker eet! Hier is die quiche resep waarvoor ons...
Nita Fourie
Sep 25, 20241 min read


Augustus is planttyd!
Daar is ‘n belofte van lente en nuwe groei in die lug. Die tuin roep! Nou is ‘n goeie tyd om jou laventel effens terug te snoei. Knip die...
Nita Fourie
Aug 28, 20242 min read


Die bekoring van seisoene
Seisoene is soos die padstal op 'n vervelige lang pad. Dit breek die eentonigheid van tyd en gee jou iets om na uit te sien ... of nie....
Nita Fourie
Jul 29, 20242 min read


Winterkos met laventel
Soos ons nou reeds weet, is laventel gewild in die kombuis. Hier is 'n paar idees om jou kookvernuf die winter met laventel te vernuwe....
Nita Fourie
Jun 21, 20242 min read


Waaroor gaan Mindfulness/ Bewustelikheid op die Purple Posy werf?
Mense vra my dikwels waaroor my Mindfulness kursusse gaan. Ek sien dat sommige mense aanvanklik dink dit is 'n Budistiese konsep....
Nita Fourie
May 20, 20242 min read
bottom of page